Is Facebook meh?

Ek wonder of Facebook for real ‘n “meh” button sal in bring. Ek moet sê ek het nou al gewoond geraak aan die ultra-vriendelike omgewing wat “Like” vir ons geskep het.

Tog help “meh” my steeds nie om daai ou wat sy status update met ‘n huilerige feit dat sy meisie hom gedump het vir ‘n ou wat kan bakkie bestuur en braaivleis eet te troos nie.

Of dalk doen dit.

via Gizmodo.

Advertisements



    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s



%d bloggers like this: