Die BlackBerry ban-wagon

So governments in die Midde-Ooste en Asië hou regtig nie van BlackBerry nie. Die rede? Hulle kan nie koekeloer op jou geselskappies op BBM en al jou mail lees (selfs daai “Vrydag” een met die katjies en glitter engeltjies.

Dink jy regerings het die reg om so iets aan te vra? En wat is RIM se verantwoordelikheid in die storie? Groot vrae, sekerlik te groot vir hierdie blog. Ons hoor graag van jou – neem gerus deel aan ons poll (al is dit net die 6 van julle!)

Advertisements



    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s



%d bloggers like this: