IOL moet hulle naam verander na IOzzzzzzzz

Vanoggend het ek oor ‘n paar tegniese (en ander minder tegniese) probleempies gekom toe ek die online nuus so uit die hoek gelees het. Kort en kragtig:

Independent Online skrik wakker
IOL het ‘n artikel oor Trevor Noah se aanstelling as “Customer Experience Officer” en dat dit moontlik ‘n “PR Stunt” is. Seriously? Het julle glad nie die nuus/internet/twitter/facebook/print media/radio stasies dopgehou oor die laaste week nie? Ons help graag – julle kan die antwoord op die vraag hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier, hier en, as jy nog nie genoeg nuus gekry het om jou te convince dat jou storie ‘n tad laat is nie, google dit. Die enigste “funny” ding is dat hulle bo-aan die Google search lys is.

Advertisements



    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s



%d bloggers like this: